ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Deon Groot - Hemelpoorte

Автор: DEON GROOT

Загружено: 2020-02-06

Просмотров: 403316

Описание: Luister na my nuwe single: https://umgafrica.lnk.to/deongroot

Follow Me:

Instagram:   / deongroot  
Facebook:   / deongroot  
  / deongroot  

Lirieke:

Die Here weet dat ek my hart in grou
Met die woorde ek is lief vir jou
Ek het vir jare toegebou
My donker kaste toegevou
Maar dit vertrou ek nou aan jou
En al sê ek dit te min
Dit wat my hart oor jou bemin
Dit wat ander vryelik deel

As die Hemelpoorte voor my oop moet gaan
Is jy die laaste een wat langs my staan
Jy's die een wat ek vertrou
Is die een waaraan ek klou
Verstaan die dieptes van my oseaan

Hier by my het jy 'n hart en huis
Verf die mure rooi en plaas ons kruis
Sal ons altyd so kan wees
Mekaar kan liefhê sonder vrees
Bring twee harte saam in siel en vlees
En al sê ek dit te min
Dit wat my hart oor jou bemin
Dit wat ander vryelik deel

As die hemelpoorte voor my oop moet gaan
Is jy die laaste een wat langs my staan
Jy's die een wat ek vertrou
Is die een waaraan ek klou
Verstaan die dieptes van my oseaan

As die hemelpoorte voor my oop moet sluit
Is jy die beste deel van my hieruit
Jy's die een hier in my lag
Jy's die sonskyn in my dag
Jy's die diepte van my oseaan

Want ek is meer meer meer
Ek is meer as net lief vir jou
In my lewe maak dit sin
Jy's my einde my begin
Jy's die diepte van my oseaan

As die hemelpoorte voor my oop moet gaan
Is jy die laaste een wat langs my staan
Jy's die een wat ek vertrou
Is die een waaraan ek klou
Verstaan die dieptes van my oseaan
As die hemelpoorte voor my oop moet sluit
Is jy die beste deel van my hieruit
Jy's die een hier in my lag
Jy's die sonskyn in my dag
Jy's die diepte van my oseaan

Jy's die een hier in my lag
Jy's die sonskyn in my dag
Jy's die diepte van my oseaan

#DeonGroot #Hemelpoorte

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Deon Groot - Hemelpoorte

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Джем – Deon Groot - Hemelpoorte

Джем – Deon Groot - Hemelpoorte

ZULU: Calming African Melodies | African Vocal Music for Serenity, Peace & Relaxation

ZULU: Calming African Melodies | African Vocal Music for Serenity, Peace & Relaxation

Джем – Деон Гроот

Джем – Деон Гроот

⚡️ Флот РФ ударил по Украине || Армия потеряла ключевые позиции

⚡️ Флот РФ ударил по Украине || Армия потеряла ключевые позиции

Deon Groot - Seisoene (Amptelike Musiekvideo)

Deon Groot - Seisoene (Amptelike Musiekvideo)

Deon Groot, Elandré - Nuwe Kunstenaars Medley (Live)

Deon Groot, Elandré - Nuwe Kunstenaars Medley (Live)

Sous le Ciel de Paris | Chansons Françaises Douces et Romantiques

Sous le Ciel de Paris | Chansons Françaises Douces et Romantiques

Morning Energy 2026 ☕🌅 24/7 Live Radio 💻 Positive & Happy Chill Music To Have A Good Day

Morning Energy 2026 ☕🌅 24/7 Live Radio 💻 Positive & Happy Chill Music To Have A Good Day

Кращі італійські пісні (The Best Italian Songs)

Кращі італійські пісні (The Best Italian Songs)

Deon Groot - Die Een (Offisiële Musiekvideo)

Deon Groot - Die Een (Offisiële Musiekvideo)

Teddy Swims Greatest Hits Full Album || Best Songs Collection | Lose Control, The Door...

Teddy Swims Greatest Hits Full Album || Best Songs Collection | Lose Control, The Door...

Chansons Françaises de Paris | Voyage Romantique en Musique

Chansons Françaises de Paris | Voyage Romantique en Musique

Positive Winter Jazz Cafe ~ Delicate Morning Jazz Music & Bossa Nova Instrumental for Work, Study

Positive Winter Jazz Cafe ~ Delicate Morning Jazz Music & Bossa Nova Instrumental for Work, Study

Deep House Mix 2025 | Vocal Deep Feelings Mix 2025| Nu Disco, Chill House | Study/Work/Relax Session

Deep House Mix 2025 | Vocal Deep Feelings Mix 2025| Nu Disco, Chill House | Study/Work/Relax Session

Positive Morning Playlist 🍃 Comfortable music that makes you feel positive - Live 24/7 - Radio

Positive Morning Playlist 🍃 Comfortable music that makes you feel positive - Live 24/7 - Radio

Chris Norman  - Top Hits Collection

Chris Norman - Top Hits Collection

Sia ft. Damian Marley – Love Amplified (Cinematic Pop Reggae 2026 )

Sia ft. Damian Marley – Love Amplified (Cinematic Pop Reggae 2026 )

Sia ft. Damian Marley – Beyond the Rising Sun | AI Music Video (Cinematic Pop Reggae Fusion)

Sia ft. Damian Marley – Beyond the Rising Sun | AI Music Video (Cinematic Pop Reggae Fusion)

Echoes of Africa 🌍 | Zulu Voices for Deep Calm & Serenity

Echoes of Africa 🌍 | Zulu Voices for Deep Calm & Serenity

Steve Hofmeyr ft  Demi Lee Moore   Amanda

Steve Hofmeyr ft Demi Lee Moore Amanda

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]