Ek's n dapper muis | Die Dapper Muis | Afrikaans Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies
Автор: ABC Kids - Nursery Rhymes & Children Songs
Загружено: 2021-08-10
Просмотров: 44393
Описание:
Ek's n dapper muis | Die Dapper Muis | Afrikaans Kinderliedjies | Kleuterskool liedjies
Lyris/ Lirieke:
Ek's 'n dapper muis,
kyk hoe stap ek deur die huis
En daar's niks waarvoor ek skrik nie
Vir niemand is ek bang,
daar is niks wat my kan vang
Nee daar's niks waarvoor ek skrik nie
Ek's n tande muis
kyk hoe stap ek deur jou huis
en ek soek jou skoon blink tande
vir jou kat is ek nie bang
n hond sal my nie vang
want my scooter het nuwe bande
Ek's n dapper muis
Dit smaak my jy braai vleis
Is daar dalk 'n tjoppie vir my?
Ek hoop jy het geflos
Dat ek groot geld kan los
Is daar dalk' n tjoppie vir my?
#dapper #muis #kinderliedjies
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: