Aanlyn Tippie-werkswinkel
Автор: Klaskameraad
Загружено: 2025-08-14
Просмотров: 67
Описание:
💡 Tippie is gekies as een van die leesreekse wat leerders se koers kan verander en elke kind die kans kan gee om ’n selfversekerde, vaardige leser te word.
Tippie se Huistaal- én Eersteaddisioneletaal-pakket bestaan uit omvattende en praktiese hulpmiddels om leer en lees effektief in die klaskamer te kan toepas. Die leermateriaal is spesifiek vir die DBO saamgestel en die onderwysgids dien as ’n riglyn vir die gebruik van die spesifieke leermateriaal. Die hele pakket is ontwerp met die KABV en die OAP as riglyn.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: