ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Danielle van Niekerk - Die Regte Een (Amptelike Musiekvideo)

Автор: Danielle van Niekerk

Загружено: 2025-09-04

Просмотров: 3276

Описание: Amptelike Musiekvideo vir "Die Regte Een" deur Danielle van Niekerk

Luister / Koop "Die Regte Een" hier:
https://distrokid.com/hyperfollow/dan...

  / daniellevniekerk_musiek  
  / danielle-van-niekerk-musiek-61556527060049  
  / daniellevniekerk_musiek  

Lirieke:

Ek sien die son wat weer opkom
‘n Goue straal net soos ‘n droom
Ek voel jou glimlag nader kom
‘n Liefde wat my so verstom

Seisoene loop sy kronkelpad
Met jou gebêre in my hart
Meer of minder wil ek nie
Jys my als
My tien uit tien

Soos die oggend reën my lei na jou
En ek my arms om jou vou
Is my hart gemaak om daar te sweef
Jys my rede om te leef
Elke oomblik saam met jou is ‘n fees
In my oë is jy vir my die regte een

Die sterre wys my nuwe aand
Wense het ons sterk gemaak
Alles wat jy is vir my
’n liefde wat ek ooit wou kry

Soos die oggend reën my lei na jou
En ek my arms om jou vou
Is my hart gemaak om daar te sweef
Jys my rede om te leef
Elke oomblik saam met jou is ‘n fees
In my oë is jy vir my die regte een

Soos die oggend reën my lei na jou
En ek my arms om jou vou
Is my hart gemaak om daar te sweef
Jys my rede om te leef
Elke oomblik saam met jou is ‘n fees
In my oë is jy vir my die regte een

Jys my rede om te leef
Oh oh oh oh oh oh ooh
Elke oomlik saam met jou is ‘n fees
In my oë is jy vir my die regte een

Credits:

Musiekvideo Produksie: Leon Barnardt
Producer: Werner Beukes

#DieRegteEen #DaniellevanNiekerk

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Danielle van Niekerk - Die Regte Een (Amptelike Musiekvideo)

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Perfect Morning❄️☕ Positive Chill House Playlist 2026 for Good Morning Coffee

Perfect Morning❄️☕ Positive Chill House Playlist 2026 for Good Morning Coffee

Джем – Danielle van Niekerk - Die Regte Een (Amptelike Musiekvideo)

Джем – Danielle van Niekerk - Die Regte Een (Amptelike Musiekvideo)

Danielle van Niekerk -  Net Een Kyk (Amptelike Musiekvideo)

Danielle van Niekerk - Net Een Kyk (Amptelike Musiekvideo)

Nádine - Bly

Nádine - Bly

JUANITA DU PLESSIS Best Song Collection  (Onthou My )  LYRICS DAN TEKS TERJEMAHAN BAHASA INDONESIA

JUANITA DU PLESSIS Best Song Collection (Onthou My ) LYRICS DAN TEKS TERJEMAHAN BAHASA INDONESIA

Lietuviškos Dainos 2026 🔥 Best Lithuanian Pop Mix | Vol. 21

Lietuviškos Dainos 2026 🔥 Best Lithuanian Pop Mix | Vol. 21

Best Tropical Summer Vibes Mix 2026 🌊 Relaxing Deep House Music in 4K UHD for Smart TV | XDeep Music

Best Tropical Summer Vibes Mix 2026 🌊 Relaxing Deep House Music in 4K UHD for Smart TV | XDeep Music

Tamlyn Wessels - Mooier As Mens (Official Music Video)

Tamlyn Wessels - Mooier As Mens (Official Music Video)

Die Regte Een

Die Regte Een

Irene-Louise Van Wyk - Boertjie Voor My Deur (Official Music Video)

Irene-Louise Van Wyk - Boertjie Voor My Deur (Official Music Video)

Net Een Kyk

Net Een Kyk

Perfect Day 🌄 Positive & Chill Music Mix For a Good Energy

Perfect Day 🌄 Positive & Chill Music Mix For a Good Energy

Franja - OE LA LA! (Official Music Video)

Franja - OE LA LA! (Official Music Video)

Zoé -  Crazy Meisie (Amptelike Musiekvideo)

Zoé - Crazy Meisie (Amptelike Musiekvideo)

Ibiza Summer Deep House Mix 2026   Best Chill & Tropical Vibes 11

Ibiza Summer Deep House Mix 2026 Best Chill & Tropical Vibes 11

Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Karolientjie (Amptelike Musiekvideo)

Gerhard Steyn & Liezel Pieters - Karolientjie (Amptelike Musiekvideo)

Summer Mix 2026 🍓 Best Popular Songs 2026 🍓Faded, Supergirl, A Sky Full Of Star, Perfect Cover #3

Summer Mix 2026 🍓 Best Popular Songs 2026 🍓Faded, Supergirl, A Sky Full Of Star, Perfect Cover #3

Tamlyn Wessels - Klein Bietjie (Official Music Video)

Tamlyn Wessels - Klein Bietjie (Official Music Video)

Umar Keyn, Davvi, Imazee, DNDM, Mr Salama - Best Retro Deep House Mix Album 2026 (Relax Vocal Songs)

Umar Keyn, Davvi, Imazee, DNDM, Mr Salama - Best Retro Deep House Mix Album 2026 (Relax Vocal Songs)

Gerrie Pretorius - Laat My Lewe, Laat My Liefhê (Official Audio)

Gerrie Pretorius - Laat My Lewe, Laat My Liefhê (Official Audio)

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]