U Is Getrou Uthembekile
Автор: Bybel Liedjies
Загружено: 2026-02-27
Просмотров: 20
Описание:
Hierdie lied is ’n viering van eenheid — Afrikaans en isiXhosa saam in aanbidding.
Ek is ongelooflik dankbaar vir Pumie Mbele, ’n talentvolle klarinetspeler en my kollega by die werk, wat my gehelp het met die korrekte isiXhosa uitspraak en taalbegeleiding in hierdie lied. Haar insette het gehelp om die boodskap outentiek en met respek oor te dra.
Hierdie projek bring verskillende kulture en tale saam onder een Naam — ’n herinnering dat ons aanbidding grense oorbrug.
Mag hierdie lied hoop bring, geloof versterk en harte verenig.
Dankie dat jy luister en deel.
#AfrikaansWorship #XhosaWorship #SouthAfricanGospel #UnityInChrist #RadioWorship
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: