ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Baba diere vir kinders

Автор: Lami Leer en Speel Videos

Загружено: 2022-06-16

Просмотров: 22923

Описание: Ons lag lekker saam en wees laf met baba diere!

Hondjie (baba hond)
Vulletjie (baba perd)
Kalf (baba koei)
Baba-apie (baba aap)
Welpie (baba leeu)
Kuiken (baba voëls)
Varkie (baba vark)
Katjie, kaatjie (baba kat)
Lam, lammetjie (skaap)
Kalf (baba olifant)
--
Lami poppies:
  / nessi_noodles_crochet  
Vanessa: 076 924 2561
--
Sê dankie:
https://ko-fi.com/koffievirlami
Baie dankie vir jul ondersteuning.
--
Meer oor Lami Leer en Speel Videos:
#afrikaans #kinders #opvoedkundig en opbouend
#stories, #liedjies en #rympies
Hier gaan jou #kleuter leer van #kleure, #vorms en die #alfabet en ook bemoedig word.
100% GRATIS vir almal.
Ek is so bly jy is hier en ek is opgewonde om hierdie pad saam met jou te stap.

Welkom ouers, kinders, kleuters en peuters! Hier gaan ons saam leer en speel in Afrikaans. Ons gaan stories vertel, speel met speelgoed, liedjies sing, rympies opsê en sommer baie nuwe dinge leer.

Kontak ons gerus by: [email protected]

Ons maak staat op julle om asb te Subscribe. Ons mik vir 'n 1000 Subscribers sodat ons aan die gang kan bly en sommer nog baie videos vir julle kan maak. Die Afrikaanse YouTube mark is maar klein so ons vra ekstra mooi dat elkeen sal subscribe en deel ook asb met julle vriende met kinders.

Op "Lami Leer en Speel Videos" ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig.

Op hierdie jong ouderdom is jou kind op 'n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met 'n liefde vir die lewe.

Die hart van hierdie kanaal is eintlik om ouers te help. Want ouerskap is nie kinderspeletjies nie. Ek hoop hierdie videos gee jou idees van aktiwiteite om saam met jou kinders te doen. En natuurlik is hierdie stories iets Afrikaans vir hulle om te kyk terwyl jy kosmaak.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Baba diere vir kinders

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Insekte vir kinders #liedjie #kleure

Insekte vir kinders #liedjie #kleure

Afrikaanse kinder opvoedkundige video | Afrika diere en geluide #afrikaans #afrikaansvirkinders

Afrikaanse kinder opvoedkundige video | Afrika diere en geluide #afrikaans #afrikaansvirkinders

Fargedetektiver - 10 min Giramille | Barnerim og barnesanger

Fargedetektiver - 10 min Giramille | Barnerim og barnesanger

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Juffrou Linky by Speelplaas | Afrikaanse Videos vir Kinders | Afrikaanse kindervideos

Beauty salon from Nastya and a trip to the Warner Brothers studio

Beauty salon from Nastya and a trip to the Warner Brothers studio

Bobbejaan Klim die Berg | Afrikaans Traditional Song for kids | Afrikaanse Kinderliedjies

Bobbejaan Klim die Berg | Afrikaans Traditional Song for kids | Afrikaanse Kinderliedjies

Tannie Lea: Ruimte

Tannie Lea: Ruimte

Винни-Пух и день забот

Винни-Пух и день забот".Союзмультфил

Kleure #padda #kleuters #lami #afrikaans

Kleure #padda #kleuters #lami #afrikaans

Carike Keuzenkamp - Feetjieland

Carike Keuzenkamp - Feetjieland

Afrikaanse kinder Video - Seediere Feite vir kinders - In Afrikaans

Afrikaanse kinder Video - Seediere Feite vir kinders - In Afrikaans

Seediere + Gratis PDF werkkaart! #kleuters #lami #afrikaans

Seediere + Gratis PDF werkkaart! #kleuters #lami #afrikaans

Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD

Жихарка - Сказка для детей - Мультики HD

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies

Afrikaanse kinder Video - Herbivoor diere #afrikaansvirkinders #kleuters #afrikaans

Afrikaanse kinder Video - Herbivoor diere #afrikaansvirkinders #kleuters #afrikaans

Carike Keuzenkamp - Sjakadoem

Carike Keuzenkamp - Sjakadoem

Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10

Bings Latviski | Bings Pilnas Epizodes | 70+ min | Eps 1-10

Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans

Vorms vir Kleuters - Lami Leer en Speel Videos/Opvoedkundig/Ontwikkeling/Les/Aktiwiteite/Afrikaans

Die Alfabet Deel 1 [ABC]

Die Alfabet Deel 1 [ABC]

Afrikaanse Kinder Video | Plaasdiere en geluide | #afrikaansekindervideo #leerafrikaans #afrikaans

Afrikaanse Kinder Video | Plaasdiere en geluide | #afrikaansekindervideo #leerafrikaans #afrikaans

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]