BOER AMERIKA 6 - STROPERS,TREKKERS EN BAIE STOF!
Автор: Wihan Le Hanie
Загружено: 2025-10-11
Просмотров: 25205
Описание:
Dagse en welkom by episode 6 van BOER AMERIKA 2025! In hierdie episode stroop ons ons laaste lande klaar en begin al ons lande te bewerk en reg te kry vir volgende jaar se plant seisoen. Kyk gerus saam,like,subscribe en laatweet my wat jy van die video dink in die comment afdeling!
Groete vanuit die Mississippi delta!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: