Sondag na Kersfees - Die kerk binnekant buite (video van preek, 28 Des. 2025) - Joh
Автор: TC du Toit
Загружено: 2025-12-28
Просмотров: 11
Описание:
In Johannes 20:19–23 ontmoet ons die opgestane Christus wat sy dissipels nie net troos nie, maar stuur. Die kerk word hier nie as ’n veilige binnekamer gedefinieer nie, maar as ’n gemeenskap wie se binnekant buitentoe gedop word.
Hierdie preek plaas Johannes 20 binne die groter Bybelse lyn van God se herstelplan: van Abraham, deur Israel, tot by Jesus – die Een wat deur die Vader gestuur is – en nou sy kerk. Gestuurdheid is nie ’n bykomende of opsionele taak vir gelowiges nie, maar die wesensaard van kerkwees en kind van God wees.
Ons word herinner dat die Lig wat gelowiges ontvang het, bedoel is om sigbaar te word in ’n gebroke wêreld.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: