Aanlyn Erediens | Deel Genade Uit | Dr Lieze Meiring
Автор: NG Elarduspark
Загружено: 2020-11-07
Просмотров: 435
Описание: Skakel om 08:00 in vir ons aanlyn erediens of word in die kerkruim tydens die 08:00 of 09:45 erediens verwelkom. Hierdie erediens word gelei deur Dr Lieze Meiring. Sy lees uit Maleagi en preek oor hoe God ons herinner dat ons suiwer genade van Hom ontvang , en dat ons dié genade na die mense moet aangee. Daar sal tydens die aanlyn en oggend eredienste nagmaal bedien word. As jy aanlyn by ons aansluit, onthou asb om jou snytjie brood en glasie druiwesap byderhand te hou. Ons sien uit dat jy by ons aansluit!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: