Legacy Series ROAD TRIP Episode 21 -"Gautengeleng" here we come! Modderfontein Dam, Kempton Park, SA
Автор: LEGENDS LEGACY SERIES FISHING
Загружено: 2023-02-02
Просмотров: 26078
Описание:
Barend Breedt en Raymano Venter van Legends Legacy Series, reis na hulle tweede bestemming op die Legacy Series Roadtrip. Hulle besoek 'n pragtige dam op die voorstoep van Gauteng met die naam Modderfontein Dam.
Barend en Raymano stel nuwe Legacy Series produkte bekend en vang 50 vis in 5 ure. Ongelooflike dam vir 'n vinnige hengel uitstappie in die stad!
Ontdou om asb na die video die "SUBSCRIBE" knoppie te druk. Dankie vir almal se ondersteuning, hoop julle geniet die episode! #legacy #legacyseries #modderfonteindam #gauteng #raymanoventer #barendbreedt #unleashthelegendinside #legendsproangling
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: