Slim Besproeiing met Agrico Webbeheer: Hoe Mosselbank Jaarliks 10 000 Ton Kuilvoer produseer
Автор: Agrico ZA
Загружено: 2025-08-05
Просмотров: 125
Описание:
Op Mosselbank-plaas naby De Doorns boer hulle met koring, lusern en mielies en bestuur hulle ’n indrukwekkende melkery van meer as 4 500 beeste. Met die hulp van Agrico se spilpunte, pompe en WebControl-tegnologie, besproei hulle meer as 300 hektaar met uiterste presisie. In hierdie video gesels ons oor hoe hulle slim tegnologie gebruik om jaarliks tot 10 000 ton kuilvoer te produseer, en hoe Agrico se tegnologie hulle werk makliker maak.
✅ 11 spilpunte
✅ 3 pomphuise
✅ WebControl
✅ 100% kundige ondersteuning van Agrico
Kyk hoe moderne boerdery in Suid-Afrika lyk – tegnologie en tradisie, perfek in balans.
Shop Online
https://shop.agrico.co.za/
Learn More
https://agrico.co.za/
#Agrico #Besproeiing #SuidAfrikaanseBoerdery #Kuilvoer #Spilpunte #Melkery #TegnologieInBoerdery
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: