VAN DRUPPELS TOT MATRIEKS
Автор: Cherry On Top Productions
Загружено: 2026-01-15
Просмотров: 45
Описание:
Op die begin van die 2026 akademiese jaar by Hoërskool Waterkloof. Hierdie video vang die volle sirkel van die skoollewe vas: van die viering van die uitstekende 2025-matriekuitslae, tot die emosionele verwelkoming van die inkomende "Druppels" (Graad 8's) van 2026.
Die video wys ook die trotse intrede van die 2026-matrieks. Die dag is op 'n hoogtepunt afgesluit met 'n kragtige lofprysingsessie, 'n motiverende praatjie vir die leerlinge, en 'n sielvolle optrede deur Elvis Blue.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: