ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Vrydag, 26 Januarie 2024. Hier kom baie baie groot moeilikheid ...

Автор: Wynand du Toit

Загружено: 2024-01-25

Просмотров: 29590

Описание: Sluit nou aan by www.suidlandbb.co.za


1. KONTAKBESONDERHEDE:
a) Suidland Burgerlike Beskerming NPC - www.suidlandbb.co.za
Gaan besoek gerus ons webblad, registreer en sluit aan!

Die SBB webblad is propvol inligting en advies van kundiges om ons lede van hulp te wees. Terwyl dit 'n publieke blad is om ons mense in te lig oor die stand van ons land, en die noodsaaklikheid om voor te berei, is daar 'n afdeling vol inligting en advies slegs vir SBB lede. Neem kennis dat konstruksie op die blad steeds in proses is.

Met jou lidmaatskapnommer kan jy toegang verkry tot die lede-afdeling. Enige een wat oor 'n debietkaart of kredietkaart beskik, kan tydens aansluiting 'n subskripsie-betaling aan SBB aktiveer. Dit werk baie dieselfde as 'n internetaankopie. Jy kies self of jy maandeliks of jaarliks wil betaal.
Daar is ook opsies om bietjie meer te betaal as die R105 per maand. Alle fondse wat bo R105 per maand ontvang word, word deur SBB geag as 'n donasie ontvang. Ons bedank dan graag byvoorbaat diegene wat geroepe voel om so te doen.

BELANGRIK!!! Die dag waarop jy aansluit en jou eerste betaling aktiveer, is die dag waarop jou subskripsie-betaling maandeliks (of jaarliks) op jou bank sal deurgaan. Dis ongelukkig nie moontlik om 'n datum na die tyd te verskuif nie.

b) Kantoor: 060 526 1972 Epos: [email protected]

c) SBB Rampbestuursentrum: 064 858 0307 / 064 864 6978

d) SBB se gemeenskap radiostasie: Radio Roepsein stroom tans via die internet. Gaan na www.suidlandbb.co.za en druk op Radio Roepsein se speel knoppie; OF laai die Radio Garden toep af by Google Playstore en luister na Radio Roepsein op jou slimfoon.
Gesels saam deur ‘n WhatsApp-boodskap te stuur aan die omroepers in die ateljee: 072 85 85 668
Volg ook die Radio Roepsein Facebook blad om ingelig te bly: https://www.facebook.com/profile.php?...

NEEM KENNIS: Suidland Verdediging (SLV) was 'n afdeling van Suidlanders. Soos aangekondig op 24/04/2023 is die Suidland Verdediging-afdeling sonder waarskuwing in Suidlanders gekanselleer. Vanuit hierdie gekanselleerde afdeling, het Suidland Burgerlike Beskerming (SBB) ontstaan. SBB is nou 'n afsonderlike organsisasie en as 'n nie-wins-geoogmerkte maatskappy geregistreer op 10 Mei 2023: Suidland Burgerlike Beskerming NPC 2023/743298/08, en het GEEN bande of affiliasie met Suidlanders nie.

ALLE OU SLV-LEDE:
AS JY NOG NIE JOU LIDMAATSKAP BY SUIDLANDERS GEKANSELLEER HET NIE, BEFONDS JY SUIDLANDERS, EN SBB NPC ONTVANG GEEN VAN JOU BYDRAES NIE.
AS JY NOG NIE DEUR DIE AMPTELIKE SBB-REGISTRASIESPROSES OP DIE SBB-WEBBLAD IS NIE, IS JY NIE 'N SBB-LID NIE. OU SLV-LIDMAATSKAP IS ONGELUKKIG NIE OORDRAAGBAAR NIE.

2. MEER OOR SUIDLAND BURGERLIKE BESKERMING:
a) 27 April 2023 – In ‘n neutedop:    • Donderdag, 27 April 2023.  Die Laager, 58 ...  
& 16 Augustus 2023 - Die wetteloses (SBB opsommend: beskerming, burgerlike sterkpunte):    • Woensdag, 16 Augustus 2023. Die wettelose ...  

b) 1 Junie 2023 - Die werking van SBB, konvooie, versamelgebiede sowel as die Burgerlike Bn:    • Die werking van SBB, konvooie, versamelgeb...  

c) Generaal Wynand en Brigadier Kobus - Burgerlike Bn (Siviele lede) Sterkpunte en Affiliasies (beweeg verby die eerste 20 minute of so vir die aanbieding om te begin):    • Wynand du Toit  

d) 9 April 2022 - Waarheen Suid-Afrika? Deel 1 tot 5:    • Saterdag, 9 April 2022. Waarheen Suid-Afri...  

e) 11 Junie 2022 - Die Tien beginsels van Offensiewe Oorlewing. Deel 1 tot 5:    • Saterdag, 11 Junie 2022. Die beginsels van...  

f) 8 November 2022 - Jy moet DOEN tydens anargie:    • Dinsdag, 8 November 2022.  Jy moet DOEN ty...  

g) 9 November 2022 - Vermoë is alles tydens anargie:    • Woensdag, 9 November 2022.  Vermoë is alle...  

Belangrik – Hoe pas jy as lid in die plan?
Jy moet vir jouself optree sodat die Noodplan vir jou kan werk. Bv. nes ‘n gimnasiumlidmaatskap, moet jy die gimnasium op eie houtjie besoek, en die nodige oefeninge daar self deurvoer, om die gewenste resultate te verkry: 11 April 2023 – Bewapen jouself met Kennis:    • Dinsdag, 11 April 2023. Bewapen jouself me...  

Need-to-know, sekerheid en die Dan-tyd. Jy het slegs nodig om te weet wat op jou van toepassing is. Waar ‘n plan tien stappe het, moet jy eers die eerste stap voltooi, m.a.w. suksesvol onttrek wanneer die bevel gegee word. Dus het jy slegs die kennis nodig wat op daardie stap van die plan van toepassing is. Sodra stap 1 suksesvol voltooi is, volg stap 2 en die toepaslike kennis sal dan op daardie stadium oorgedra word aan jou: 12 April 2023 – Geweld sal meer intens wees as die Grensoorlog:
   • Woensdag, 12 April 2023.  Geweld sal meer ...  

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Vrydag, 26 Januarie 2024.  Hier kom baie baie groot moeilikheid ...

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Открытие Варбурга: 4 переключателя, которые мешают раку расти | Здоровье с Доктором

Открытие Варбурга: 4 переключателя, которые мешают раку расти | Здоровье с Доктором

Pogoda Alarmuje! 2026 i PLAN USA na Polskę. Koniec NATO. Ewakuacja? Przygotujcie się...

Pogoda Alarmuje! 2026 i PLAN USA na Polskę. Koniec NATO. Ewakuacja? Przygotujcie się...

KONIEC ROPY? Gigantyczne odkrycie Kanady szokuje rynki

KONIEC ROPY? Gigantyczne odkrycie Kanady szokuje rynki

Julius Mkhwanazi Appears before the Ad Hoc committee

Julius Mkhwanazi Appears before the Ad Hoc committee

Anna Bryłka: Komisja Europejska działa bezkarnie. Rozmowa Wikły

Anna Bryłka: Komisja Europejska działa bezkarnie. Rozmowa Wikły

Революционное агролесоводство в Германии!

Революционное агролесоводство в Германии!

Coś, co nie powinno istnieć, dziesiątkuje Rosjan pod Kupiańskiem

Coś, co nie powinno istnieć, dziesiątkuje Rosjan pod Kupiańskiem

Prawda o polskiej energetyce, tego nie zobaczysz w telewizji - Jerzy Markowski

Prawda o polskiej energetyce, tego nie zobaczysz w telewizji - Jerzy Markowski

Kibom, strigom, kasėm - Laužėm sniego pusnis su Range Rover L322 td6

Kibom, strigom, kasėm - Laužėm sniego pusnis su Range Rover L322 td6

MAMY POROZUMIENIE USA-UE W SPRAWIE GRENLANDII, W POLSCE POWSTAJE FORT TRUMP, € W BUŁGARII = DROŻYZNA

MAMY POROZUMIENIE USA-UE W SPRAWIE GRENLANDII, W POLSCE POWSTAJE FORT TRUMP, € W BUŁGARII = DROŻYZNA

Why Trump’s Team Met With Putin in Davos

Why Trump’s Team Met With Putin in Davos

Pompa ciepła. Mrozy obnażyły prawdę.

Pompa ciepła. Mrozy obnażyły prawdę.

2026-01-22 - Igor Gräzin

2026-01-22 - Igor Gräzin

🎙 Честное слово с Владиславом Жуковским

🎙 Честное слово с Владиславом Жуковским

Jesteśmy na skraju wielkiej zmiany? Polacy przestają wierzyć w Unię! Rozmowa z Rafałem Ziemkiewiczem

Jesteśmy na skraju wielkiej zmiany? Polacy przestają wierzyć w Unię! Rozmowa z Rafałem Ziemkiewiczem

ДНК Литвы: Они НЕ Славяне и НЕ Германцы! Страшная правда о происхождении Литовцев.

ДНК Литвы: Они НЕ Славяне и НЕ Германцы! Страшная правда о происхождении Литовцев.

Правда о Великом Княжестве Литовском, которую не пишут в учебниках!

Правда о Великом Княжестве Литовском, которую не пишут в учебниках!

Кровь СЛАВЯН, имя ТЮРКОВ… Но ДНК болгар раскрыло ТРЕТЬЮ тайну, которую скрывали веками!

Кровь СЛАВЯН, имя ТЮРКОВ… Но ДНК болгар раскрыло ТРЕТЬЮ тайну, которую скрывали веками!

Katastrofa Rosji na Ukrainie zeszłej nocy – co się stało?

Katastrofa Rosji na Ukrainie zeszłej nocy – co się stało?

Ką ginsime, jei neliks žmonių? Kapčiamiestis - lūžio taškas. Šarikovo monologai.

Ką ginsime, jei neliks žmonių? Kapčiamiestis - lūžio taškas. Šarikovo monologai.

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]