Dié klein gewoonte kan jou lewe verander!
Автор: Rene Arendse - Motivational Coach
Загружено: 2019-08-08
Просмотров: 198
Описание:
Dis baie keer die eenvoudige dinge wat die antwoorde van ons mees komplekse vrae dra. Soveel so dat wanneer jy hierdie fenomenaal eenvoudige antwoord vind...die resultaat eenvoudig fenomenaal is!
Ek hoop dat hierdie video jou sal help om te sien hoe jy te midde van vrees, bekommernis en twyfel wel die ongelooflike vermoë het om tot geniaal en meesterlik uit te styg.
Die motiveringsDiva is 'n aanlyn platform vir mense wat graag hul lewens wil verbeter na 'n plek van gesonder, gelukkiger en genoeg wees.
Kom saam op ons reis en volg ons op:
Instagram: @rene.arendse
Facebook : We Rise-Seminars & Conferences
Teken in op ons gratis nuusbrief by:
www.renearendse.com
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: