NARRATIEF EPISODE 93: GERMANDT GELDENHUYS (AKTEUR EN SANGER)
Автор: Bouwer Bosch
Загружено: 2024-10-01
Просмотров: 618
Описание:
Germandt is een van die min mense in die vermaakbedryf wat sy hart op sy mou dra vir almal om te sien. Ek het nog altyd gewonder hoekom sy stem so mooi is maar na hierdie lekker gesprek het ek agtergekom dis omdat sy hart so mooi is. Germandt se liefde vir stories vertel en musiek is aanstekelik en sy storie is beslis een wat ek hoop eendag in 'n film verwerk gaan word.
Thank you for watching, please subscribe to support the channel.
Connect on other platforms:
Website: http://www.bouwerbosch.co.za/
Facebook: / bouwerbosch
Instagram: https://www.instagram.com/bouwerbosch...
Twitter: / bouwerbosch
TikTok: https://www.tiktok.com/@bouwerbosch?l...
Spotify: https://open.spotify.com/artist/5HZFQ...
Apple Music: / bouwer-bosch
Deezer: https://www.deezer.com/en/artist/1539985
Soundcloud: / bouwerbosch
Bookings: [email protected]
#BouwerBosch
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: