Kom Ons Praat 'n Bietjie Boer | Episode 11
Автор: Nooitgedacht Dorper Stud
Загружено: 2022-03-20
Просмотров: 256
Описание:
Het u al ooit daaraan gedink dat u ramme u werknemers is? (Sien die plasing van Buskruit op die blad en die eienskappe wat oorweeg is om hom in diens te neem) In Episode 11 van “Kom ons praat ‘n bietjie boer” gesels ons oor die vrae wat ek vra, voor ek die regte "man" (regte ram) aanstel, om my boerdery se winsgewindheid te verhoog.
Gesels met ons in “comment” afdeling.
#herfsveiling #dorperstoet #dorpers #nooitgedacht
#nooitgedachtdorpers
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: