Gestrand in die Katberg
Автор: Ons Reis
Загружено: 2025-07-01
Просмотров: 14212
Описание: Ons vertel die verhaal van ons onbeplande ekspedisie. Ons het vanaf Steynsburg na Hogsback gery en die pad met ons Garmin gevolg. Met 'n Bushwakka aan die Hilux was grondpad gerieflik, maar as die bergpas verander in 'n nat half toegegroeide pad wat nie onderhou is nie, raak dit 'n groot uitdaging. Die nag is oppad en so ook die reen
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: