Oplos van vergelykings wanneer eksponente betrokke is | Reëls vir Eksponente (Ep 6)
Автор: Ek kan dit mos doen
Загружено: 2024-03-27
Просмотров: 50
Описание:
Met wiskunde is dit ongelooflik belangrik om gereeld te oefen, hoe meer hoe beter! ń Mens kan net beter word indien jou brein gewoond is aan elke scenario wat jy mag aantref. Algebra is die basis van wiskunde, daarsonder kan niks onder die knie gekry word nie en eksponente is een van die boustene van algebra. Doen moeite, leer ken die reëls en raak gewoond aan die toepassing daarvan.
******************************************************
Kliek op die skakel vir ń les oor al die reëls en wette van eksponente! • Leer nou alles oor eksponente in net 13 mi...
******************************************************
Doen gerus die oefeninge in hierdie dokument:
Afrikaans: https://is.gd/aiYNTd
Engels: https://is.gd/dSmOdC
Memorandum: https://is.gd/UpZxDi
YouTube Shorts wat die wette van eksponente verduidelik:
1) Wat is eksponente? • Wat is eksponente? Leer dit sommer nou!
2) Eksponente: Die Produk- en Kwosiëntreël • Eksponente: Die produk- en kwosiëntreël.
3) Eksponente: Die Eksponent van Magte-reël • Eksponente: Die eksponent van magte-reël.
4) Eksponente as ń breuk • Eksponente: Eksponente as ń breuk - wat ge...
5) Negatiewe Eksponente • Eksponente: Negatiewe eksponente.
6) Die nul-eksponent • Eksponente: Die nul eksponent. Ja, die ant...
Besoek ons webblad by (https://ekdmd.life/) of bespreek een van ons opkomende werkswinkels by https://ekdmd.life/bookings-%2F-bespr...
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: