Hoërskool Erasmus word plaas
Автор: Netwerk24 Video
Загружено: 2017-08-26
Просмотров: 1047
Описание: As jy boere wil hê wat eendag planne kan maak, loon dit om hulle sommer vroeg al te begin oplei – veral as die opbrengs van hul oeste die skool se koffers ’n hupstoot kan gee. Daarom het boere in Bronkhorstspruit, ’n dorp sowat 50 km oos van Pretoria, vier jaar gelede hul steun toegesê aan die vestiging van ’n departement van landboukunde by die plaaslike Hoërskool Erasmus.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: