Koue Voete Maak Warm Liefde - Bok Van Blerk | Ktiaar Klas | Saam Speel Songs | Kitaar Lesse
Автор: Kitaar Klas
Загружено: 2022-02-14
Просмотров: 1288
Описание:
In die video wys ons wereens 'n song van Bok Van Blerk 'n groot legende in die Suid Afrikaanse musiek bedryf.
Van Delary tot Ons Vir Jou Suid Afrika, Bok Van Blerk skryf kenmerkende musiek vir die Suid Afrikaanse mense.
As jy jou kitaar spel wil verbeter met minder moeite en minder tyd, kry ons “quick start guide” verniet.
Klick die link… https://www.kitaarklas.com/kkslo-chea...
In hierdie les gaan ek vir jou 3 maklike strumming patterns wys wat jy kan
gebruik met van jou gunsteling treffers.
Geniet die les en laat weet my wat jy wil leer in die comments.
Subscribe en klick dit “bell icon” sodat ons jou kan laat weet sodra nuwe lesse beskikbaar is hier op YouTube
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: