Francois se wonderwerk
Автор: Siska Martin
Загружено: 2013-02-18
Просмотров: 1099
Описание: "Ek het die jackpot of life met 'n trippel 7 gewen. Op 7 Januarie (2012) het ek my 7de nekwerwel en my 7de rugwerwel gebreek." Aan die woord is Francois de Ridder, die jong man van Bultfontein wat in Januarie verlede jaar wonderbaarlik 'n val van sowat 80 m by Morgansbaai aan die ooskus oorleef het. "Voor die ongeluk was ek die pad byster. Ek het gedink geen ongeluk kan met my gebeur nie. Nou besef ek hoe dankbaar 'n mens moet wees om te kan loop en te kan werk. Dit is 'n voorreg. Ek het letterlik en figuurlik hard aarde toe gekom."
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: