Forum Nuus: Gelofte Musiekblyspel skep opnuut hoop vir Afrikaners
Автор: AfriForum
Загружено: 2022-04-22
Просмотров: 2779
Описание: In Mei word Die Gelofte Musiekblyspel in die AfriForum Teater aangebied. Dit is ’n gesamentlike projek van AfriForum en Inhoud Huis Musiek. Dit is vanjaar 184 jaar sedert Die Gelofte voor die Slag van Bloedrivier op 16 Desember 1838 afgelê is. Dit gryp Afrikaners steeds aan die hart en is onlosmaaklik deel van ons geskiedenis en van wie ons is. In die woorde van Flip Buys, voorsitter van die Solidariteit Beweging, is dit gepas dat ons Die Gelofte vandag steeds herdenk. Veral in ’n tyd soos hierdie waar ons as gemeenskap onder geweldige druk is en dit vir ons baie nodig is om na ons geskiedenis terug te gryp sodat ons weer opnuut hoop kan skep.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: