EFF hou voet by stuk
Автор: SABC Nuus
Загружено: 2020-10-16
Просмотров: 4213
Описание:
Boere, wat op Senekal, in die Vrystaat, byeen gekom het, het 'n beroep gedoen, op die regering, om meer daad werklik op te tree, teen plaas moorde. Hulle het op die dorp toegesak vir die bortog- aansoek van die twee mans wat aangekla word van die moord op die plaasbestuurder, Brendin Horner. Uitspraak, in Sekwetje Mahlamba en Sekola Matlaletsa, se borgtog- verhoor, is tot Maandag uitgestel. Hulle bly voorlopig, in aanhouding.
Nie almal was dit eens dat die boere se optrede by die Senekal- landdroshof geduld moes word nie. EFF lede het ook in groot getalle opgetrek, en met tye het die spanning tussen die groepe hoog geloop.
Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #Senekal op sosiale media.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: