Reinke kry die volgende generasie reg vir boer
Автор: ProagriMedia
Загружено: 2026-03-10
Просмотров: 8
Описание:
Die Hoër Volkskool in Potchefstroom het tydens hul onlangse oesdag op 26 Februarie ’n besondere mylpaal bereik met die eerste suksesvolle oes van groen mielies op die skool se terrein. Hierdie prestasie is die resultaat van harde werk, gemeenskapsamewerking en veral die volgehoue betrokkenheid van Reinke Afrika – ’n vennoot wat veel meer as net ’n borg is.
Op 4,5 hektaar op die skoolterrein is ’n Reinke-spilpunt geïnstalleer – ’n belegging wat die grondslag lê vir volhoubare produksie en praktiese landbou-opleiding.
PW van Aswegen, hoof van die Hoër Volkskool, sê Reinke se betrokkenheid is veel meer as net ondersteuning – dit is ’n vennootskap wat tasbare resultate lewer.
Kyk die video vir meer inligting.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: