Badger Agriculture - Eco-Till Presisie Planter
Автор: AgriMag
Загружено: 2024-05-09
Просмотров: 4099
Описание:
Badger Agriculture is jou vennoot in die nuutste, pasgemaakte oplossings om meganiese funksionaliteit te optimaliseer.
Badger se Eco-Till presisie planter plant deur enigiets!
AgriMag doen die rondtes om te kyk hoe hierdie eenheid gemaak word en hoor by die boere wat hierdie top-gehalte en gerieflike planter gebruik hoe dit vir hulle werk.
Besoek Badger se webtuister vir meer inligting: https://badgerag.co.za
#Boerdery #SuidAfrika #Badger #Agriculture #Planters
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: