Ballade vir 'n Enkeling - Lokprent
Автор: The Film Factory South Africa
Загружено: 2014-12-02
Просмотров: 117474
Описание:
Hierdie is die amptelike lokprent van die film BALLADE VIR 'N ENKELING.
Die rolprent is vervaardig deur The Film Factory.
Die Spelers is Donnalee Roberts, Armand Aucamp, Rolanda Marais, Luan Jacobs, Cindy Swanepoel, Zak Hendrikz, Dorette Potgieter, Drikus Volschenk, Heléne Lombard, Boikie Pholo en Jacques Bessenger. Dit is ook Edwin van der Walt, Miles Petzer en Christia Visser se debuut rolprent.
Dit begin 20 Maart 2015 by teaters landswyd draai.
Vir meer inligting besoek ons FB: www.facebook.com/Balladefilm
Of tweet ons by: @Balladefilm
Ons webblad sal ook binnekort aktief wees by: www.balladefilm.co.za
Baie dankie aan; Fines 4 U, Esquire Technologies, Exclusive Books, Vrede en Lust, Canon, Rapport, Vrouekeur, RSG, ATKV en kykNET.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: