Ons Praat oor Alles Onder die Son in Rugby… en ’n Paar Dinge Wat Pla
Автор: RAAKVAT RUGBY!
Загружено: 2026-02-20
Просмотров: 246
Описание:
Hierdie week op Raakvat Rugby praat ons oor net mooi alles onder die son.
Italië se skrum wat mense laat regop sit. JP Pietersen wat nou permanent by die Sharks oorneem. Die All Blacks se nimmereindige afrigtersage. Stormers se slot-kwessies. Lions se moeilike paadjie vorentoe. Sesnasies spanning. En hoekom Wêreldrugby dalk desperaat hoop die Springbokke piek te vroeg.
Dis ernstig. Dis eerlik. Dis soms effens stout.
Maar altyd rugby.
Ons Praat oor Alles Onder die Son in Rugby… en ’n Paar Dinge Wat Pla
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: