Vorms Liedjie vir Kinders | Bee-Bee die By | Leer Vorms Maklik
Автор: BEE BEE DIE BY
Загружено: 2021-11-18
Просмотров: 20787
Описание:
🐝 Welkom by Bee-Bee die By!
Sing saam en leer oor vorms in hierdie prettige en opvoedkundige Afrikaanse kinderliedjie. Perfek vir kleuters, voorskoolse kinders en jong leerders.
Hierdie interaktiewe liedjie help kinders om basiese vorms te herken deur musiek, beweging en herhaling.
✨ Ideaal vir:
• Kleuters en voorskool
• Graad R en grondslagfase
• Tuisonderrig
• Klaskamer aktiwiteite
• Vroeë kinderontwikkeling
📚 Leerfokus:
• Vorms herkenning
• Woordeskat bou
• Luistervaardighede
• Pret en deelname
📞 BESPREKINGS
📱 061 456 7673
🌐 www.beebeedieby.co.za
📧 [email protected]
✨ Bespreek Bee-Bee die By vir skole, partytjies en opvoedkundige vertonings!
👍 Onthou om te LIKE, SUBSCRIBE en SHARE vir nog opvoedkundige pret!
#BeeBeedieBy
#Vorms
#AfrikaanseKinderliedjies
#LeerVorms
#KleuterLeer
#Voorskool
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: