KLASKEPADES: Episode 2 (Dink voor jy praat)
Автор: Klaskepades
Загружено: 2024-06-11
Просмотров: 58386
Описание:
Klaskepades is 'n reeks kort video's wat geskryf en opgeneem is deur Gideon Swarts. Hierdie reeks videos wat skoolkinders bevat, is daarop gemik om vermaak en onderrig aan die kyker te bied met die doel om die kyker 'n les uit elke episode te leer.
Hierdie Afrikaanse video wat in Villiersdorp opgeneem is, is ook daarop gemik om leerders drama vaardighede aan te leer, asook om die belangstelling om voor die kamera toneel te speel, te prikkel. Dit is egter NIE PROFESSIONEEL nie.
In hierdie episode is Caitlin (Devadine Sauls) baie ontsteld omdat sy haar naam in 'n fluister-gesprek hoor. Sy reageer sommer baie vinnig en die sitasie ruk amper heeltemal hand uit, met Gavin (Bjorn Davids) wat petrol op die vuur gooi om dinge erger te maak. Caitlin kom sommer gou agter sy het te vinnig gereageer.
#Klaskepades #Episode2 #Villiersdorp #KosieDeWetPrimer #Laerskool #AfrikaanseVideos #Afrikaans #InDieKlaskamer #MoralOfTheStory #LesUitDieStorie #SnaakseVideos #Snaaks #FunnyVideos #VideosVirKinders #VideosForKids #SkoolVideos #SchoolVideos #ToneelSpel #Acting #GideonSwarts
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: