ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Zinkplaat - Mooi Besoedeling

Автор: Stephanus Rabie

Загружено: 2010-08-27

Просмотров: 53700

Описание: Zinkplaat se gras vars nuwe musiek video. Die video is geskiet met 'n 5D Canon Mark2 en 'n self aangmekaar geslaande mini dolly. Porra se sussie Suzani en Mark haar kerel speel die hoof rolle. Die video beeld 'n besoedelde verhouding uit waar die twee op 'n date gaan, en hulself oortuig dat hulle hulself gate uit geniet en verlief is. Die gasmaskers en besoedelde omgewing wys hoe alles in die verhouding maar einlik vuil is sonder dat hulle dit agter kom. Totdat die fight tussen hulle uitbreek en die kerel dit net nie meer kan vat nie. Neels van Jaarsveld speel die kerel se gewete en glimlag breed toe hy die masker afhaal en die verhouding beiindig. Jan de Villiers maak ook sy verskyning en sit volgende die masker op en stap weg saam met die meisie. Dit beeld uit dat die meisie nou die kerel ook gan opstuff en dat die siklus net aangaan. Diep ne!

Stephanus Rabie maak weer sy terugkeer en was die Director, DOP, Editor en Producer.

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Zinkplaat - Mooi Besoedeling

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Zinkplaat - Dag in die wingerd

Zinkplaat - Dag in die wingerd

Джем – Zinkplaat - Mooi Besoedeling

Джем – Zinkplaat - Mooi Besoedeling

Джем – Zinkplaat

Джем – Zinkplaat

New Feeling Good | Deep House, Vocal House, Nu Disco, Chillout Mix | Emotional Mix 2026 #deephouse

New Feeling Good | Deep House, Vocal House, Nu Disco, Chillout Mix | Emotional Mix 2026 #deephouse

Niemandsland

Niemandsland

Winterstasie - Skryf jy liefde

Winterstasie - Skryf jy liefde

Zinkplaat -

Zinkplaat - "Kleiner As Berge"

Mooi Besoedeling

Mooi Besoedeling

Die Tuindwergies - Kopskudkinders

Die Tuindwergies - Kopskudkinders

Spoegwolf - Geel (Official)

Spoegwolf - Geel (Official)

Piekniek oppi Maan

Piekniek oppi Maan

FOTO NA DANS - KONINGS

FOTO NA DANS - KONINGS

Moby 1999 - 2005 Chillout Mix

Moby 1999 - 2005 Chillout Mix

Dag in Die Wingerd

Dag in Die Wingerd

Winter Roadtrip Indie Folk ❄️ Acoustic Songs for Long Drives, Snowy Roads & Quiet Thoughts

Winter Roadtrip Indie Folk ❄️ Acoustic Songs for Long Drives, Snowy Roads & Quiet Thoughts

Van Coke Kartel - Tot die son uitkom(OFFICIAL)

Van Coke Kartel - Tot die son uitkom(OFFICIAL)

Bakgat! Glaskas - Ek wil jou he - Musiek Video

Bakgat! Glaskas - Ek wil jou he - Musiek Video

Thieve ft Die Heuwels Fantasties - Way To Go

Thieve ft Die Heuwels Fantasties - Way To Go

Gedigte vir Gesigte

Gedigte vir Gesigte

Eddie Vedder - Society (HD)

Eddie Vedder - Society (HD)

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]