Shaundeon - Altyd Genoeg (Live Performance)
Автор: Shaundeon
Загружено: 2023-06-29
Просмотров: 1013
Описание:
Lyrics
(Moenie opgee nie van hier aan kan jy vas aanhou x3)
Hou,Hou
Verse 1
Jy suffer in jou silence
Hulle is soe violent
Hulle Krupp in jou mind in
En jys in n crises
Ma jy sal oraait is
Briek net jou silence
Briek net jou silence
Briek net jou silence
Dinge sal oraait is
Sal oraait is
Praat met iemand
Praat met iemand
Daars altyd iemand
Praat met iemand
Praat met iemand
Daars altyd iemand
Ekke wiet dan
Daars net iemand
Gee my jou hand
Uhmm,
Ekke wiet dan
Daars net iemand
Gee my jou hart jah
Van jy moet moet hou
Ons wil jou opbou
En eks altyd met jou
En ek loep dan met jou
My gazi ek het jou
Ekke het jou
Weet dis donker
Weet dis donker
Maar eks dan vir jou
Chorus
Jys altyd genoeg×8
Ek weet dan hoe dit is×8
Verse 2
Weet die pad is lank
Jy voel nou swak maar dis innie hak
Ekke het jou hand
Kom ons loep die pad
Kom ons kap net aan
En vir die laaste mal
Sonder jou make up aan
Jys nog altyd number 1
Jys number 1 girl
Van jys perfect
Jys worth it
Jyt n purpose
En ek dink dis
Tyd, dat jy dit besef
Jy wiet ek is reg
En girl ek is net
Altyd en met
Jou
Ek het jou bou
Kry jy dit nou
Jy is dan goud
Die beste
Treasure
Chorus
Jys altyd genoeg×8
Ek weet dan hoe dit is×8
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: