ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Algebra Graad8: L3 Magte en wortels in Algebraiese Uitdrukkings

Автор: Online Maths by Miss Pythagoras

Загружено: 2025-03-13

Просмотров: 611

Описание: *In hierdie video verduidelik ek die volgende inhoud:* Magte en Wortels in Algebraïese Uitdrukkings.

In hierdie Playlist van 9 videos, verduidelik ek al die belangrikste konsepte en metodes wat jou sal help met graad 8 Algebra en meer spesifiek tipiese vrae wat jy in die eksamen kan verwag. Hierdie is 'n inleidende hoofstuk in die graad 8 Wiskunde sillabus, en lê die grondslag vir die Wiskunde wat voorlê!

Die onderwerpe wat ek bespreek in hierdie video reeks, oor Algebra, is:
-Les1 Terme en Algebraïese Uitdrukkings
-Les2 Gelyksoortige en Ongelyksoortige terme en bewerkings
-Les3 Magte en Wortels in Algebraïese Uitdrukkings
Les4 Bewerkings met vierkants en derdemagswortels
-Les5 Vermenigvuldiging en Vervanging in Algebra
-Les6 Slaggate in Algebra
-Les7 Wiskunde as 'n Taal
-Les8 Oplos van Vergelykings in Algebra
-Les9 Woordsomme in Algebra

Ek verduidelik die voorbeelde stapsgewys sodat jy 'n idee kan kry oor hoe hierdie onderwerp in die eksamen gevra word, en ook om jou te help met jou eksamen voorbereiding.

Of jy nou vir 'n toets of eksamen voorberei of net jou Wiskunde kennis wil opskerp, hierdie is die perfekte hulpbron vir goeie, kwaliteit inligting vir Suid Afrikaanse Wiskunde studente. Hierdie video's kan ook met sukses gekyk word deur graad 9 Wiskunde studente wat wil hersiening doen oor graad 8 Algebra.

Kyk asb al die videos in die Playlist sodat jy 'n holistiese prentjie kan vorm oor hierdie hoofstuk in Wiskunde. Onthou ook om te 'subscribe' vir meer opvoedkundige Wiskunde video's! Jy is ook welkom om kommentaar te lewer, of beter nog, vertel AL jou vriende van Online Maths by miss Pythagoras!

Daar is ook Playlists oor al die inhoud in die Wiskunde sillabus naamlik: Algebra, Driehoeke, Meetkunde, Meting en Datahantering.

Playlist:
   • Algebra Graad8  

#wiskunde #wisk #graad8wiskunde #graad8 #gr8algebra #onlinemathsbymissp

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Algebra Graad8: L3 Magte en wortels in Algebraiese Uitdrukkings

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]