Noordheuwel Rugbyakademie 2026
Автор: Hoërskool Noordheuwel
Загружено: 2026-02-02
Просмотров: 168
Описание:
Meer oor Nories se Rugbyakademie:
• Die Afrigters betrokke het jare se rugby ervaring
• Program word oor 12 maande aangebied
• Ons bied posisionele (spesifieke) afrigting aan
• Ons werk aan al die aspekte om ‘n goeie, afgeronde speler te vorm
• Ons het topklas fasiliteite met die beste toerusting
• Dit gaan vir ons oor meer as rugby - dit gaan oor die beste belange van elke kind!
#noriesrugby
#noriesrugbyakademie
#sportonspassie
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: