RSG Bekbasaar: Land en Sand Donnalee Roberts en Ivan Botha
Автор: RSG 100 - 104 FM
Загружено: 2026-01-05
Просмотров: 719
Описание:
Donnalee Roberts en Ivan Botha is een van Afrikaans se mees geliefde akteurspaartjies. Eersdaags is die tweede seisoen van hulle uiters gewilde dramareeks, Een keer om die son, te sien op kykNET.
Ivan en Donnalee het Land en sand met Pieter Steyn gesels oor Een keer om die son. Ivan vertel hoe 'n rugbybesering gelei het tot sy loopbaan as akteur, hulle dae in 7de Laan, hulle egskeidings en hulle kinders.
Hierdie klankopname is die eiendom van RSG en SABC Radio. Dit is slegs vir persoonlike gebruik en kan nie op enige ander platform uitgesaai of gedeel word, sonder die skriftelike toestemming van die SABC nie. Die onregmatige gebruik, verspreiding en/of uitsending van hierdie opname, sal tot regstappe en vervolging lei.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: