Wat is Frans hul se ervaring met hul 3 Monosem Wing-Max planters? Hy vertel meer.
Автор: Farmspace
Загружено: 2025-11-28
Просмотров: 828
Описание:
As jy wil hektare wegvat, het jy nie net 1 of 2 Monosem Wing-Max planters nie - jy het sommer 3. Ons is in Vrede en Frans Kruger vertel ons meer oor die planters wat hulle het en wat hul ervaring is.
www.monosem.co.za
#Monosem #WingMax #Planter #FarmSpace #OnsPraatBoer
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: