Expat Belasting! Alles wat jy moet weet!
Автор: SA Accounting Network
Загружено: 2023-01-31
Просмотров: 296
Описание:
Het jy al gewonder hoe expat belasting werk? Bly of werk jy oorsee en weet nie wat om te doen omtrent jou belasting nie?
Here is the English version- Expat tax explained! (SA 2022)
• EXPAT TAX - WHAT YOU MUST KNOW!!! (SA 2022)
In die video praat ek met Martin Bezuidenhout, nn belasting prokureur van Tax Consulting SA en bespreek die algemene vrae wat mense het oor expat belasting.
Julle kan Martin kontak by [email protected] of loer gerus na hul webstuiste by www.taxconsulting.co.za
Die vrae wat ons bespreek het was;
1.Vir wie is expat belasting relevant?
2. So, wat is die algemene reël vir Suid-Afrikaners wat oorsee werk?
3. Wat het verander in 2021, en hoekom is dit belangrik om van hierdie verandering te weet?
4. As ek oorsee werk en ek betaal belasting in daardie land, sal ek dit as ‘n belastingkrediet in SA kan gerbuik?
5. So, hoe kan jy vermy om belasting te betaal as jou inkomste bo die limiet is? NIE-INWONER
6. So, wat moet ek doen, om vir belastingdoeleindes, nie-inwoner te word?
7. Wat is die belastingimplikasies daarvan om vir belastingdoeleindes in SA nie-inwoner te word? Is dit so eenvoudig soos om net die boks op my belastingopgawe te merk en te sê ek is nie meer in SA woonagtig nie?
8. Hoe lank neem die proses om ‘n nie-inwoner vir belastingdoeleindes in SA te word?
9. Ontvang jy enige bewys van die verandering in jou belastingstatus?
Opgerneem by Peak Acedemy in Vishoek
Onderhoud deur Heinrich Grove
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: