Koeksister-kampioen deel haar geheim
Автор: NuusDagOm8
Загружено: 2019-08-21
Просмотров: 1146
Описание: 19 Augustus 2019 - Petrusburg, Vrystaat. Danksy die nederige koeksister het 'n 39-jarige vrou van Petrusburg in die Vrystaat vandag 'n werk, ‘n voertuig en haar eie plaasstal. Marida Schutte is verlde jaar as die land se koeksister-kampioen gekroon. Sedertdien gaan sy van krag tot krag en lok haar wenresep soettande van regdeur die wêreld.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: