Hierdie kan jou lewe verander
Автор: Danie Matthee
Загружено: 2020-08-21
Просмотров: 281
Описание:
Jesus wil hê ons moet meer soos ons Vader in die hemel wees. Om dit te doen beteken onder andere dat ons, ons vyande moet liefhê. As jy dit kan regkry sal dit jou lewe verander. Maar hoe doen 'n mens dit prakties? In hierdie video deel ek 'n paar dinge wat ek gevind het werk. My gebed is dat dit ook jou sal help om jou vyande lief te hê en so jou lewe positief te verander.
Laat gerus vir my 'n opmerking onderaan die video en as jy van iemand weet vir wie hierdie video iets kan beteken, 'SHARE' dit gerus.
As jy nog nie het nie, onthou asseblief om te"SUBSCRIBE."
Ondersteun asseblief my drama 'VRY' wat by die Nasionale Kunstefees te sien is. Klik op die link hieronder om dit te kyk.
https://nationalartsfestival.co.za/sh...
My missie is om deur middel van drama die Evangelie soos 'n aangename geur te versprei, en so God se roeping op sy lewe om stories te vertel wat Hom laat glimlag, uit te leef. Indien jy my bediening finansieël wil ondersteun, besoek my Patreon bladsy of gaan na my website vir die bankbesonderhede.
/ daniematthee
http://www.obed.co.za
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: