Groot Marico | Kaditshwene
Автор: Dr Etienne van Heerden
Загружено: 2021-09-08
Просмотров: 3729
Описание:
Kaditshwene in die Groot-Marico word beskou as die histories hoofstad van die Bahurutshe stam. Dit was die grootste Tswana-nedersetting in Suider-Afrika met ʼn geraamde bevolking van tussen 16 000 - 20 000 mense in die vroeë 1800’s. Hierdie kort video vertel meer.
Vir meer inligting besoek www.kaditshweneheritage.co.za of skryf aan [email protected] / [email protected]
Kontak gerus vir Ekim by 071 786 6339.
Enige navrae oor die video produksie kan gerig word aan Etienne van Heerden by [email protected]
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: