Droogte in die Sentraal-Karoo, Seg 1 - PRONTUIT | 25 Feb 2019 | kyknet
Автор: kykNET Argief
Загружено: 2019-02-26
Просмотров: 2099
Описание:
Terwyl die ergste waterkrisis in stedelike gebiede afgeweer is, is groot gedeeltes van die platteland steeds in die wurggreep van ‘n knellende droogte. Die Sentraal-Karoo is vasgevang in een van die ergste droogtes in dekades – wat in sekere gebiede tot ses jaar al duur.
Whilst the water crisis in metropolitan areas is mostly over, rural areas are still drought stricken. The past six years the Central Karoo is experiencing one of the worst droughts in decades.
---
Wees deel van kykNET se Youtube-kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
Like kykNET op Facebook: / kyknet
Besoek http://kyknet.dstv.com
kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: