Kinders leer Khoekhoengowab (Nama) in Pella_1.wmv
Автор: Bradlox
Загружено: 2010-12-21
Просмотров: 946
Описание: Gedurende my besoek in Noord Kaap by Pella, het ek by die RK Primere Skool kontak gemaak met Mr. Davids wat Nama op die skool aanbied. Hy het ingestem dat ek bietjie die kinders film om mense te wys hoe geintereseer hulle is oor die erfenis! ook om te sien hoe lekker hulle die taal baas raak! Dit is baie aanmoedigend!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: