Biddag vir Dowes 2025
Автор: National Institute for the Deaf
Загружено: 2025-08-24
Просмотров: 343
Описание:
Nasionale Biddag vir Dowes - 07 September 2025
Op hierdie Biddag vir Dowes eer ons die taal van die hande, die krag van stille geloof, en die skoonheid van gebede wat verder strek as woorde. Ons bid vir Dowes en persone met gehoorverlies. Mag vrede, liefde, hoop en begrip die dowe gemeenskap vandag en altyd omring.
On this Prayer Day for the Deaf, we honor the language of hands, the power of quiet faith, and the beauty of prayers heard beyond words. We pray for the Deaf and persons with hearing loss. May peace, love, hope and understanding surround the Deaf community today and always.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: