Willa Weekliks - Getal 8 en 9
Автор: Willa Weekliks
Загружено: 2023-09-12
Просмотров: 383
Описание:
In hierdie week se Willa Weekliks stap ons verder aan in Getallestraat na getal 8 (agt) en 9 (nege).
1. Ons leer om te tel tot by 8 (agt).
2. Ons leer om terug te tel tot by 0 (nul).
3. Ons leer om getal 8 te skryf.
4. Ons leer om getalnaam agt te skryf.
5. Ons leer die huis somme van getal 8 (agt).
6. Ons leer om te tel tot by 9 (nege).
7. Ons leer om terug te tel tot by 0 (nul).
8. Ons leer om getal 9 te skryf.
9. Ons leer om getalnaam nege te skryf.
10. Ons leer die huis somme van getal 9 (nege).
LAASTE WORD DAAR HERSIENING GEDOEN OOR AL DIE GETALLE WAT REEDS AANGELEER IS.
(0, nul) (1, een) (2, twee) (3, drie) (4, vier) (5, vyf) (6, ses) (7, sewe) (8, agt) (9, nege)
Hierdie is 'n opvoedkundige en interaktiewe video vir kinders.
#afrikaans #teltotnege #willaweekliks @WillaWeekliks #opvoedkundigevideo #childrenvideoforkids #educationalvideo #educationalvideosforpreschoolers #counting #kidsyoutube
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: