Wat beteken koeffisient - Graad 8 Wiskunde
Автор: Mr Oh
Загружено: 2022-11-14
Просмотров: 2213
Описание:
Graad 8 Wiskunde Basics
Is jy so bietjie skrikerig vir hoërskool-wiskunde?
Hierdie is die begin van 'n kort reeks videos wat die "basics" verduidelik wat jou kan help om sommer vinnig in te skakel by die vinnige pas van Graad 8.
Vir nog videos: https://flipdieklas.co.za/
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: