Planete (Planets) - Stellenbosch University Choir
Автор: Stellenbosch University Choir
Загружено: 2024-01-15
Просмотров: 149868
Описание:
Spoegwolf
Arranged by André van der Merwe
Jy’s hier by my, die son rondom ons.
Jy’t die see ingebring en dit omring jou in wit lakens.
Ek weet nie van planete nie; ek weet nie hoe ons wentel nie, maar dis om-en-om-en-om: deesdae is ek swaarder aan jou. As ek oor jou sing, die ruimte in, is daar tekens in die nag:
dis duidelik, maar sag: dit het jou teruggebring!
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: