Aanneming, Verwerping en God se Genade
Автор: Die Getuienis
Загружено: 2026-02-08
Просмотров: 3250
Описание:
Wat doen jy as God se belofte anders lyk as wat jy verwag het? Sandy deel haar pad met onvrugbaarheid, die skok van "instant" kinders, en die moeilike reis om ’n tiener aan te neem. Dit is ’n eerlike kyk na die uitdagings van ouerskap deur geloof en hoe om Jesus se oë te gebruik wanneer dinge op hul moeilikste is.
Sandy Schoeman - epos [email protected]
Boek beskikbaar by:
https://naledi.co.za/product/rooilett...
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.
Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za
#DieGetuienis
/ @diegetuienis
https://diegetuienis.co.za/
Musiek:
Adobe Stock:
https://stock.adobe.com
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: