Longkanker-wonderwerk: ‘Soms genees God jou op ’n onverklaarbare manier’
Автор: LiG: God se krag in my krisis
Загружено: 2024-04-14
Просмотров: 2012
Описание:
Tanya de Bruyn het op die ouderdom van 48 ’n doodsvonnis gekry. “Die onkoloog het verduidelik dat die kankergewas besig was om op my aorta te groei en dat hulle my nie kon opereer nie. En my ook nie kon genees nie. Die mediese wetenskap kon slegs probeer sorg dat ek, in die tyd wat ek oor het, gemaklik is,” vertel Tanya. “Maar,” getuig sy vier jaar later, “soms genees God jou op ’n onverklaarbare manier.”
Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na [email protected] en deel ook jou getuienis met ons.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: