ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 4

Автор: MySkool

Загружено: 2020-08-12

Просмотров: 3854

Описание: Matrikulante, baie welkom by die Kuier Rapport Matriekklas 2020 op #MySkool op Netwerk24!

Ons weet die Covid-19-pandemie het jul laaste skooljaar op sy kop gekeer en dat die eindeksamen van julle dalk angstig maak, maar die Kuier Rapport Matriekklas 2020 is hier om te help.
Die Kuier Rapport Matriekklas 2020 vervang Kuier se jaarlikse Winterskool-projek en is vanjaar heeltemal digitaal.
Kuier en die Rapport Onderwysfonds (ROF) in samewerking met Netwerk24 en kykNET het kragte saamgespan om ervare onderwysers in te span om vir julle videoklasse in Afrikaans aan te bied. Baie van hierdie onderwysers is ook vakadviseurs en sien eindvraestelle na, so hulle weet waarvan hulle praat.
Hierdie klasse is daarop gemik om matrikulante so goed as moontlik voor te berei vir die eindeksamen en om onderwerpe te behandel wat moontlik in die eindvraestel gedek gaan word.
Kuier is ook baie dankie vir Hoërskool Curro Durbanville wat hul geriewe om die videoklasse in op te neem, gratis beskikbaar gestel het.
Die videoklasse gaan beskikbaar wees vanaf 17 Augustus tot 22 Desember 2020. Dus sal julle soveel kere as wat julle wil na die lesse kan kyk.

Die agt vakke wat gedek word, is:
• Afrikaans Huistaal
• Engels Eerste Addisionele Taal
• Wiskunde
• Wiskundige geletterdheid
• Lewenswetenskap
• Besigheidstudies
• Geskiedenis
• Toerisme

Hulplyn: Behalwe die videoklasse gaan matrikulante gaan ook toegang hê tot ’n tolvrye hulplyn (080 111 22 34) waar onnies reg staan om te help as jy vrae het oor die vakke hierbo. En as die stres bietjie erg raak, kan matrieks én ouers hierdie hulplyn skakel vir sielkundige hulp. Maar onthou die sielkundige bystand is net beperk tot matrieks en hul skoolwerk; niks anders nie.
So, vertel al jul matriekvriende en ja, selfs jul onnies, om in te skakel. Want sáám kan julle die wa deur die drif trek en ons staan bankvas agter élke matrikulant!
• Vir enige verdere navrae, stuur ’n e-pos na [email protected]

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 4

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 5

Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 5

Ludolfina tajemnicza liczba π

Ludolfina tajemnicza liczba π

Standard Form - GCSE Maths

Standard Form - GCSE Maths

Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 1

Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 1

Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 8

Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 8

Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 3

Kuier Rapport Matriekklas: Geskiedenis Les 3

Ledo lytys atrodė tvirtesnės ;)

Ledo lytys atrodė tvirtesnės ;)

Vraestel 2; Vraag 4- Teenkanting teen Apartheid: Biko en die Swartbewussyns Beweging.

Vraestel 2; Vraag 4- Teenkanting teen Apartheid: Biko en die Swartbewussyns Beweging.

«Сыграй На Пианино — Я Женюсь!» — Смеялся Миллиардер… Пока Еврейка Не Показала Свой Дар

«Сыграй На Пианино — Я Женюсь!» — Смеялся Миллиардер… Пока Еврейка Не Показала Свой Дар

Пред закриване ли е училището

Пред закриване ли е училището "Космос" от случая ПЕТРОХАН - при #Карбовски гостува Петър Петров

«Музыка в мозгу» | Татьяна Черниговская | Часть 1

«Музыка в мозгу» | Татьяна Черниговская | Часть 1

АУДИО. Как звучал древнерусский язык? • Подкаст Arzamas о русском языке • s01e01

АУДИО. Как звучал древнерусский язык? • Подкаст Arzamas о русском языке • s01e01

CITRIUS MEDINIAME SERBIJOS KAIME VAŽINĖJA SU 100 METŲ TRAUKINIU | 6

CITRIUS MEDINIAME SERBIJOS KAIME VAŽINĖJA SU 100 METŲ TRAUKINIU | 6

МОЧЕВОЙ ПУЗЫРЬ скажет СПАСИБО — Измени ЭТУ ПРИВЫЧКУ и БОЛЬ УЙДЕТ

МОЧЕВОЙ ПУЗЫРЬ скажет СПАСИБО — Измени ЭТУ ПРИВЫЧКУ и БОЛЬ УЙДЕТ

Привет, Андрей! 100 лет Александру Зацепину!, 14.03.2026

Привет, Андрей! 100 лет Александру Зацепину!, 14.03.2026

Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige geletterdheid Les 2

Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige geletterdheid Les 2

Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige geletterdheid Les 3

Kuier Rapport Matriekklas 2022 | Wiskundige geletterdheid Les 3

Geskiedenis Vraestel  2 - AHA Hersiening 2022

Geskiedenis Vraestel 2 - AHA Hersiening 2022

Фейнман объясняет, почему свет не движется

Фейнман объясняет, почему свет не движется

КОМОК и Слизь В ГОРЛЕ Это НЕ Простуда! Доктор Мясников

КОМОК и Слизь В ГОРЛЕ Это НЕ Простуда! Доктор Мясников

© 2025 ycliper. Все права защищены.

  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности

Контакты для правообладателей: [email protected]