ycliper

Популярное

Музыка Кино и Анимация Автомобили Животные Спорт Путешествия Игры Юмор

Интересные видео

2025 Сериалы Трейлеры Новости Как сделать Видеоуроки Diy своими руками

Топ запросов

смотреть а4 schoolboy runaway турецкий сериал смотреть мультфильмы эдисон
Скачать

My Rots | Ft Jattie de Beer & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

Автор: Nuwe Lof

Загружено: 2024-11-14

Просмотров: 2458

Описание: © 2024 Nuelight Publishing
Geskryf deur: Jattie de Beer
Opgeneem by Suider-Paarl Gemeente
Videoproduksie deur Next Is
CCLI: 7247578

Lirieke:
Verse 1:
Net by God vind ek my rus
Van Hom kom my redding en my hulp
Hy is my Rots, my wegkruipplek
Wat maak dat ek vas en stewig staan

Vers 2:
Net by God vind ek my krag
Hy is my toevlug in my nood
Hy is my skild, my wegkruipplek
By wie ek altyd veilig is

Chorus 1:
Vertrou op Hom, op Hom, ten alle tye
Stort jou hart uit voor die Heer
Hy is my redding, my veilige vesting
Hy keer dat ek wankel, my Rots

Vers 2:
Net by God vind ek my rus
Op Hom alleen kan ek vertrou
Al die mag behoort aan Hom
Hy is my lewe en my hoop


Chorus 2:
Vertrou op Hom, op Hom, ten alle tye
Stort jou hart uit voor die Heer
Hy is my redding, my veilige vesting
Hy keer dat ek wankel, my Rots

Brug:
Wees stil my siel, Hy is die Heer
Van Hom is my verwagting
Wees stil my siel, Hy is die Heer
Van Hom is my verwagting
Van Hom kom my verlossing

Chorus 3:
Vertrou op Hom, op Hom, ten alle tye
Stort jou hart uit voor die Heer
Hy is my redding, my veilige vesting
Hy keer dat ek wankel, my Rots

Chorus 4:
Vertrou op Hom, op Hom, ten alle tye
Stort jou hart uit voor die Heer
Hy is my redding, my veilige vesting
Hy keer dat ek wankel, my Rots


#nuwelof #afrikaans #aanbidding #lofprys #MyRots

Не удается загрузить Youtube-плеер. Проверьте блокировку Youtube в вашей сети.
Повторяем попытку...
My Rots | Ft Jattie de Beer & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

Поделиться в:

Доступные форматы для скачивания:

Скачать видео

  • Информация по загрузке:

Скачать аудио

Похожие видео

Ülistuskoor Ekklesia jõulukontsert 🌟

Ülistuskoor Ekklesia jõulukontsert 🌟

Klei

Klei

Nuwe Lof Playlist

Nuwe Lof Playlist

Waters | Ft Retief Burger & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

Waters | Ft Retief Burger & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

Джем – Nuwe Lof

Джем – Nuwe Lof

Джем – My Rots | Ft Jattie de Beer & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

Джем – My Rots | Ft Jattie de Beer & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

Nuwe Lof - U Genade Vind Ons (Live Performance Video) ft. Charl Folscher

Nuwe Lof - U Genade Vind Ons (Live Performance Video) ft. Charl Folscher

Morning Coffee ☕❄️ Happy Music for Perfect Day ☀️ Relaxing Chillout House 2025 - 2026

Morning Coffee ☕❄️ Happy Music for Perfect Day ☀️ Relaxing Chillout House 2025 - 2026

Mozaiek Worship - Alfa en Omega (Official Live Video) | Ft. Kees Kraayenoord

Mozaiek Worship - Alfa en Omega (Official Live Video) | Ft. Kees Kraayenoord

Verskeie Kunstenaars - Die Gelofte (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)

Verskeie Kunstenaars - Die Gelofte (Live at Sun Arena / Afrikaans is Groot 2023)

Arnold de Wet - Heilig Vir Ewig (Official Music Video)

Arnold de Wet - Heilig Vir Ewig (Official Music Video)

Ek sal volg (Lewendige Opname) | Nuwe Lof, Ferreira Marais

Ek sal volg (Lewendige Opname) | Nuwe Lof, Ferreira Marais

Молодежь уходит из церкви! Разрыв поколений || Александр Шевченко

Молодежь уходит из церкви! Разрыв поколений || Александр Шевченко

In U heerlikheid | Ft Franco Gagiano & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

In U heerlikheid | Ft Franco Gagiano & Nuwe Lof (Lewendige Opname)

Ek Sien Kans Vir More / Omdat Hy Leef

Ek Sien Kans Vir More / Omdat Hy Leef

Kom Heilige Gees

Kom Heilige Gees

Prys die Heer (Official Music Video)

Prys die Heer (Official Music Video)

Dean Martin, Frank Sinatra, Nat King Cole, Andy Williams 🎄 Classic Vintage Christmas Songs 60s–70s

Dean Martin, Frank Sinatra, Nat King Cole, Andy Williams 🎄 Classic Vintage Christmas Songs 60s–70s

ShofarBand - Welcome Home (Live at Zeal '23)

ShofarBand - Welcome Home (Live at Zeal '23)

Francois Boyce - Asemrowend  Ft. Die Lekker Crew

Francois Boyce - Asemrowend Ft. Die Lekker Crew

© 2025 ycliper. Все права защищены.



  • Контакты
  • О нас
  • Политика конфиденциальности



Контакты для правообладателей: [email protected]