Spuit se wind kos geld.
Автор: Hekson
Загружено: 2025-12-13
Просмотров: 19
Описание:
Jou spuit se windspoed kom met ’n prys. 💨
Meer krag en ’n groter waaier beteken hoër brandstof- én onderhoudskoste — veral as die spuit te laag is en “op sy tone moet staan” om by die teiken uit te kom. Die grootste verliese gebeur tussen die spuit en die binnekant van die boom… en dis duur mis!
👉 Laat weet in die kommentaar: Watter uitdagings ervaar jy met jou boordspuit se windspoed, hoogte of bedekking? Kom ons gesels en vind praktiese oplossings saam.
Повторяем попытку...
Доступные форматы для скачивания:
Скачать видео
-
Информация по загрузке: